Home > Terms > Afrikaans (AF) > Kelvin

Kelvin

Volgens die Kelvin(temperatuur)skaal — gesê van 'n graad of grade; bereken, aangegee, ooreenkomstig 'n termodinamiese temperatuurskaal wat, deurdat dit berus op 'n temperatuurbegrip soos gedemonstreer deur kringprosesse, onafhanklik is van die eienskappe van bepaalde stowwe, en wat 'n nulpunt (–273.16 °C) volgens die ideale gasskaal het en waarby aan 'n bepaalde standaardtemperatuur (tripelpunt van water) 'n sekere getalswaarde toegeken word so dat die smeltpunt van ys 273.16° en die kookpunt van water 373.16° is en die meeteenheid (graad Kelvin) dus gelyk is aan die graad Celsius; afk. K. kelvin. (elektrisiteit) Benaming ter ere van lord Kelvin in 1892 deur die Britse "Board of Trade" voorgestel vir die handelseenheid van elektriese energie, die kilowatt-uur.

0
Collect to Blossary

Member comments

You have to log in to post to discussions.

Terms in the News

Featured Terms

Flow
  • 0

    Terms

  • 0

    Blossaries

  • 1

    Followers

Industry/Domain: Apparel Category: Coats & jackets

Mao pak

Eenvoudige blou baadjie met knope in die middel en verskeie voorste sakke. Die Mao pak was eintlik aanvanklik deur Sun Yatsen gedra, maar het kom ...

Contributor

Featured blossaries

Economics of Advertising

Category: Business   1 2 Terms

Brand Management

Category: Business   2 13 Terms

Browers Terms By Category