Home > Terms > Afrikaans (AF) > Koolstof

Koolstof

'n Smaaklose, reuklose, nie-metallieke, oorwegend vierwaardige element, met simbool C en sekere natuurlike, radioaktiewe en kunsmatige radioaktiewe isotope, brandbaar in die lug, onoplosbaar in gewone oplosmiddels maar oplosbaar in gesmelte metale soos yster en nikkel, waaruit dit kristalliseer as grafiet of, as dit onder druk is, gedeeltelik as diamant, vry aangetref in die allotrope vorme diamant, grafiet en amorfe kool(stof) en gebonde in alle organiese verbindinge en talryke ander, soos koolstofdiokside en karbonate.

0
Collect to Blossary

Member comments

You have to log in to post to discussions.

Terms in the News

Featured Terms

Flow
  • 0

    Terms

  • 0

    Blossaries

  • 1

    Followers

Industry/Domain: Snack foods Category: Sandwiches

toebroodjies

'n Toebroodjie word van een of meer snye brood gemaak, met voedsame vulsel tussen hulle. Enige soort brood, room of loaf brood, rolletjies en ...