Home > Terms > Afrikaans (AF) > vegetariese eiers

vegetariese eiers

Hierdie eiers waarborg dat die henne net 'n vegetariese dieet gevoer word-vry van vleis of vis byprodukte. Die henne word in hokke gehou en kan dus nie enige larwes of wurms pik nie. Vegetariese eiers is van belang vir vegetariërs, wie nie enige vleis produkte eet nie.

0
  • Part of Speech: noun
  • Synonym(s):
  • Blossary:
  • Industry/Domain: Food (other)
  • Category: Eggs
  • Company:
  • Product:
  • Acronym-Abbreviation:
Collect to Blossary

Member comments

You have to log in to post to discussions.

Terms in the News

Featured Terms

Collin Koortzen
  • 0

    Terms

  • 1

    Blossaries

  • 5

    Followers

Industry/Domain: Restaurants Category: Fast food

Happy Meal

Happy Meals is maaltye van McDonald's wat vir kinders bemark word. Dit het die mark vir die eerste keer in 1979 betree. Happy Meals bestaan uit 'n ...

Contributor

Featured blossaries

Playing RPG Games

Category: Entertainment   1 1 Terms

BMW

Category: Autos   1 1 Terms