Home > Terms > Afrikaans (AF) > Endometries

Endometries

Het betrekking op die endometrium. Die endometrium is die binne slymmembraan, die dikte en struktuur daarvan verander volgens die fase van die menstruele siklus. Die funksionaliteit word in drie lae verdeel: die basale stratum, die stratum spongiosum en die stratum kompaktum.

0
Collect to Blossary

Member comments

You have to log in to post to discussions.

Terms in the News

Featured Terms

Flow
  • 0

    Terms

  • 0

    Blossaries

  • 1

    Followers

Industry/Domain: Fruits & vegetables Category: Fruits

piesang

Die wereld se mees gewildste vrug Die mees gewone Amerikaanse verskeidenheid is die geel Cavendish. hulle word groen geoes en ontwikkel beter smaak ...