Home > Terms > Afrikaans (AF) > Wet van Avogadro

Wet van Avogadro

Hipotese (reël, wet) van Avogadro, hipotese (reël, wet), in 1811 opgestel, wat lui dat in gelyke volumes van alle gasse daar, by gelyke druk en by dieselfde temperatuur, eweveel molekules aanwesig is, met ander woord. dat die molekulêre volume van die gasse gelyk is; Dit is in 1814 ook deur Ampère onafhanklik geformuleer.

0
Collect to Blossary

Member comments

You have to log in to post to discussions.

Terms in the News

Featured Terms

Flow
  • 0

    Terms

  • 0

    Blossaries

  • 1

    Followers

Industry/Domain: Apparel Category: Coats & jackets

Mao pak

Eenvoudige blou baadjie met knope in die middel en verskeie voorste sakke. Die Mao pak was eintlik aanvanklik deur Sun Yatsen gedra, maar het kom ...