Home > Terms > Afrikaans (AF) > Hipertrofiese beendistrofie (HOD)

Hipertrofiese beendistrofie (HOD)

Inflammasie van die groei plaatjies, kan deur depressie, gewigsverlies, en koors vergesel word. Die gewrigte kan geswel wees en warm voel. Ligte gevalle klaar gewoonlik op met geen langtermyn negatiewe gevolge. In enkele gevalle van ernstige HOD, kan permanente skade aan die been gewrigte ledemaat afwykings tot gevolg hê.

0
Collect to Blossary

Member comments

You have to log in to post to discussions.

Terms in the News

Featured Terms

Flow
  • 0

    Terms

  • 0

    Blossaries

  • 1

    Followers

Industry/Domain: Snack foods Category: Sandwiches

toebroodjies

'n Toebroodjie word van een of meer snye brood gemaak, met voedsame vulsel tussen hulle. Enige soort brood, room of loaf brood, rolletjies en ...

Featured blossaries

Highest Paid Athletes

Category: Sports   1 1 Terms

The strangest diseases

Category: Health   1 23 Terms

Browers Terms By Category