Home > Terms > Afrikaans (AF) > Autoimmuun siekte

Autoimmuun siekte

Onvermoë van die immuun sisteem om te onderskei tussen die liggaam se eie selle en vreemde middels, wat 'n inflammatoriese reaksie teen homself tot gevolg het. Dit kan in die vorm van 'n spesifieke immuun aanval wees, soos die vernietiging van die pankreatiese eiland wat diabetiese mellitus , of 'n wyer immunologiese besering soos lupus tot gevolg kan hê.

0
Collect to Blossary

Member comments

You have to log in to post to discussions.

Terms in the News

Featured Terms

Handre Stoman
  • 0

    Terms

  • 0

    Blossaries

  • 0

    Followers

Industry/Domain: Festivals Category: Christmas

baubles

Blink snuisterye en ornamente, tradisioneel gemaak van glas, wat as Kersfees versierings gebruik word.

Featured blossaries

Chinese Tea

Category: Culture   3 22 Terms

Liturgy

Category: Religion   1 17 Terms